Witvlei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witvlei
Kerk in Witvlei.
Kerk in Witvlei.
Official seal of Witvlei
Seël
Ligging van Witvlei op 'n kaart (Namibië)
Witvlei
Witvlei
Koördinate: 22°24′S 18°29′O
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek Omaheke

Witvlei is 'n bewoonde nedersetting in die Steinhausen-kiesafdeling, Omaheke-distrik, Namibië, geplaas op die B6 tussen Windhoek en Gobabis. Dit is bekend vir die vervaardiging van hoë kwalitiet vleis.

Witvlei se dorp se raadslede is:[1]

  • Livey van Wyk (voorsitter) Swapo
  • Magdalena Murangi Swapo
  • Dawid Nuule Swapo
  • Anton Ganeb RDP
  • Immanual Koiseb UDF

Verwysings[wysig]

  1. Konjore, ROMANUS, "Witvlei’s woes continue", The Namibian.