Witwangsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witwangsterretjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Sterna
Spesie: S. repressa
Binomiale naam
Sterna repressa
Hartert, 1916

Die Witwangsterretjie (Sterna repressa) is 'n seldsame voël en swerwer na die ooskus van Suider-Afrika uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 32 - 35 cm lank, 80 - 100 g groot met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-cheeked Tern.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Witwangsterretjie (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Sterna repressa”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 July 2012.