Wladimir (stad)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Wladimir-oblast.
Wladimir
Влади́мир
Vid na sobor.jpg
Vlag van Wladimir
Vlag
Wapen van Wladimir
Wapen
Wladimir-oblast in Rusland
Wladimir-oblast in Rusland
Ligging van Wladimir op 'n kaart (Wladimir-oblast)
Wladimir
Wladimir
Die ligging van die stad Wladimir in Wladimir-oblast
Koördinate: 56°09′N 40°25′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Wladimir-oblast
Stigting ca. 1000
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Sergei Sacharof
Oppervlak
 - Stad 308 km²  (118,9 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 345 598
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.vladimir-city.ru/

Wladimir (Russies: Влади́мир) is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Wladimir-oblast. Dit is aan die Kljazma-rivier en sowat 200 km oos van Moskou geleë. Die bevolking in 2010 was 345 598 .

Eksterne skakels[wysig]