Wladimir Arsenjef

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wladimir Arsenjef Klawdiewitsj
Владимир Клавдиевич Арсеньев
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 10 September 1872
Sint Petersburg, Russiese Ryk
Oorlede 4 September 1930
Wladiwostok, Sowjetunie
Nasionaliteit Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie
Beroep Geograaf, reisiger, skrywer en romanskrywer

Wladimir Arsenjef Klawdiewitsj (Russies: Владимир Клавдиевич Арсеньев; 1872–1930) was in die 19de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy het ’n paar gewilde boeke geskryf oor sy reise in die Oessoeri-kom en sowat 60 werke oor die geografie, dierelewe en etnografie van die streke waardeur hy gereis het.