Wolgaïese tale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wolgaïes
Geografiese
verspreiding:
In Rusland weerskante van die Wolgarivier
Genetiese
klassifikasie
:
Oeraals
 Fins-Oegries
  Fins-Permies
   Wolgaïes
Onderafdelings:
ISO 639-2: fiu

Die Wolgaïese tale of Wolga-Finse tale is 'n deelgroep van die Fins-Oegriese tale in die Oeraalse taalfamilie wat in die omgewing van die Wolgarivier deur die sogenaamde Wolga-Finne gepraat. Die groep sluit die Mari taal en die Mordwiense tale in wat weer uit die Moksja en Erzja tale bestaan.[1] Uitgestorwe tale wat volgens aanname aan die Wolgaïese tale behoort het sluit Merjanies, Mesjtjeries (Russies: Мещерский) en Moeromies in.

Wolgaïes te same met die Oosseefinse tale vorm die Fins-Wolgaïese groepering van die Fins-Permiese tale wat na raming in die 3de millennium v.C. van die Permiese tale geskei het. [2] Daar word geskat dat Wolgaïes self in sy onderskeie deeltale verdeel het in ongeveer 1200 v.C.[3]

Verwysings[wysig]