Wolnekooievaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wolnekooievaar
Wolnekooievaar in Indië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Ciconiiformes
Familie: Ciconiidae
Genus: Ciconia
Spesie: C. episcopus
Binomiale naam
Ciconia episcopus
Boddaert, 1783

Die Wolnekooievaar (Ciconia episcopus) is 'n skaars standvoël wat voorkom in KwaZulu-Natal, Mosambiek, Zimbabwe en noord Botswana. Die voël is 80 - 90 cm groot en weeg 1.6 - 1.9 kg. Hulle kom dikwels voor by watermassas en langs riviere en strome. In Engels staan die voël bekend as Woolly-necked Stork.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wolnekooievaar (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Ciconia episcopus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.