Wolverhampton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Wolverhampton
Wolverhampton.jpg

Ligging van Bolton in Engeland Sint Peter kerk
EnglandWolverhampton.png
St Peter's Church, Wolverhampton.jpg
Kaart in 1921
Wolverhampton 1921.jpg
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Graafskap West Midlands
 Bynaam W'ton, Wolves, Wolvo
 Leuse Out of darkness cometh light
 Koördinate 52°35′N 2°8′W Koördinate: 52°35′N 2°8′W
 Oppervlakte:  
 - Totaal 69,44 vk km
 Hoogte bo seevlak  ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 236 000
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Amptelike Webwerf www.wolverhampton.gov.uk

Wolverhampton (uitgespreek /ˌwʊlvərˈhæmptən/) is 'n stad in Sentraal-Engeland (in die Verenigde Koninkryk), wes van Birmingham, met 'n bevolking van omtrent 236 000 in 2006.

Demografie[wysig]

Wolverhampton is die 13de grootste stad in Engeland. In 2005 was 76,5% van sy bevolking blankes, 14,7% Indiërs en 4,8% swartes.

Susterstede[wysig]