Woodbroodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Woodbroodboom
Woodbroodboom in Durban se botaniese tuine
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. woodii
Binomiale naam
Encephalartos woodii
Sander

Die Woodbroodboom (Encephalartos woodii) is 'n boom wat in die natuur uitgesterf het en nou net as aangeplante, manlike bome oorleef. Dit het in die Ongoyewoudstreek voorgekom.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]