Worcestershire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Worcestershire in Engeland.

Worcestershire (uitgespreek /ˈwʊstərʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Worcester, Droitwich en Malvern. Worcestershire het 'n bevolking van sowat 557 600 in 2008 gehad (waarvan 97,5% Blank was), en is dus die 38ste grootste graafskap in die land.