Worsboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Worsboom (Kigelia africana)
S.A. nasionale nommer: 678 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Bignoniaceae
Tribus: Coleeae
Genus: Kigelia
DC.
Binomiale naam
Kigelia africana
(Lam.) Benth.

Kigelia (Worsboom) is 'n genus van angiosperms (blommende plante) in die familie Bignoniaceae. Die genus bestaan uit slegs een spesie, Kigelia africana, wat reg deur tropiese Afrika vanaf Eritrea en Tsjad suid tot noordelike Suid-Afrika, en die weste van Senegal en Namibia voorkom.

Etimologie[wysig]

Blare
Blom
Vrugstok
Vrugte

Die boom se genusnaam is afgelei van die Mosambiekse Bantoenaam, kigeli-keia. Die algemene naam is Worsboom of Sausage Tree in Engels. Die boom se Arabiese naam verwys na "die pa van groot sakke" (Roodt 1992).

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 213. ISBN 978-1-77007-759-1. 
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: