Woudpapegaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Woudpapegaai
'n Nabyverwante spesie (Poicephalus fuscicollis suahelicus).
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Psittaciformes
Superfamilie: Psittacoidea
Familie: Psittacidae
Subfamilie: Psittacinae
Genus: Poicephalus
Spesie: P. robustus
Binomiale naam
Poicephalus robustus
(Gmelin, 1788)
Verspreiding
Verspreiding

Die Woudpapegaai (Poicephalus robustus) is 'n endemiese en afnemende standvoël in Afrobergwoud tussen Port Elizabeth en Durban. Die voël is skaars, daar is maar 500 - 1500 voëls oor; dus is die status bedreigd. Die voël is 30 - 35 cm lank en 270 - 320 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Cape Parrot.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Poicephalus robustus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.