Wuhu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wuhu
芜湖
Die Zhong Jiang-pagode in Wuhu.
Die Zhong Jiang-pagode in Wuhu.
Ligging van Wuhu op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Wuhu
Wuhu
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 31°22′12″N 118°23′33″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Anhui
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Chen Shulong (陈树隆)
 - Burgemeester Yang Jiongnong(杨静农)
Oppervlak
 - Stad 5 988 km²  (2 312 vk m)
 - Stedelik 1 064 km² (411 vk m)
 - Metro 4 924 km² (1 901 vk m)
Hoogte 7,9 m (26 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 842 100
 - Digtheid 640/km² (1 700/vk m)
 - Stedelik 1 450 000
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 400/km² (3 500/vk m)
 - Metropolitaans 2 400 000
 - Metrodigtheid 490/km² (1 300/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 0553
Webwerf: wuhu.gov.cn

Wuhu (Sjinees: 芜湖) is 'n stad in die Sjinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 3 842 100 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina, 95 kilometer suidwes van Nanjing aan die Jangtse geleë. Wuhu grens in die suidooste aan Xuancheng, in die suidweste aan Chitsjou en Tongling, in die noordweste aan Hefei en in die noordooste aan Ma'ansjan.