Wuxi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wuxi
无锡
Wuxi collage.jpg
Ligging van Wuxi op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Wuxi
Wuxi
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 31°34′00″N 120°18′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Jiangsu
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Zhu Kejiang (朱克江)
 - Burgemeester Zhu Kejiang (朱克江)
Oppervlak
 - Stad 4 787,61 km²  (1 848,51 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 6 372 624
 - Digtheid 1 300/km² (3 400/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 214000, 214200, 214400
Skakelkode(s) 510
Webwerf: wuxi.gov.cn

Wuxi (Sjinees: 汕头) is 'n stad in die Sjinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 6 372 624 in 2010. Die stad is geleë net suid van die Jangtse, noord van die binnesee Tai Hu en oos van Sjanghai aan die kus van die Oos-Sjinese See in die ooste van Sjina. Wuxi is een van die oudste stede in Sjina en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 3000 jaar.