Xabi Alonso

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Xabier Alonso Olano in aksie.

Xabier Alonso Olano, kortweg Xabi Alonso (Tolosa, 25 November 1981) is 'n Spaanse sokkerspeler wat in die Baskeland gebore is. Hy speel sedert 2009 as midvelder vir Real Madrid. Xabi Alonso is die seun van Miguel Ángel Alonso en die jongste broer van Mikel Alonso, wat beide op hul tyd professionele sokkerspelers was.

Xabi Alonso het protes aangeteken teen die gebruik van Vuvuzelas en gevra dat dit verban moet word. Die versoek het egter op dowe ore geval en FIFA het besluit om dit wel tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 toe te laat.[1]

Verwysings[wysig]