Xining

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Xining
西宁
Die sentrale sakekern in Xining.
Die sentrale sakekern in Xining.
Ligging van Xining op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Xining
Xining
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 36°38′00″N 101°46′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Qinghai
Oppervlak
 - Stad 7 372 km²  (2 846 vk m)
 - Stedelik 343 km² (132 vk m)
Hoogte 2 275 m (7 464 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 208 708
 - Digtheid 300/km² (780/vk m)
 - Metropolitaans 1 198 304
 - Metrodigtheid 3 500/km² (9 000/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 810000
Skakelkode(s) 971
Webwerf: xining.gov.cn

Xining (Sjinees: 西宁) is 'n stad in die Sjinese provinsie Qinghai met 'n bevolking van 2 208 708 in 2010. Die stad is in die noorde van Sjina en suid van die grens tot Mongolië geleë. Xining was vir meer as 2000 jaar 'n belangrike ekonomiese stad aan die noordelike syroete en was tydens die Han-, Sui-, Tang- en Song-dinasties 'n vesting teen die nomadiese invalle vanuit die weste.