Yamato klas slagskip

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yamato tydens proewe, 1941

Die Yamato klas slagskepe van die Japannese Imperiale Vloot was die grootste oorlogskepe van die Tweede Wêreldoorlog en die grootste slagskepe ooit.

Die klas sou oorspronklik uit vier skepe bestaan, maar uiteindelik is slegs twee gebou.