Yaren

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Yaren
Nauru-parliament.jpg

Kaart Vlag
Nauru map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Nauru Nauru
 Distrikte Yaren
 Koördinate 00°33′00″S 166°55′00″O
 Gestig op
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 25 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2004) 1 100
 - Bevolkingsdigtheid 733/vk km
 Tydsone UTC +12
 - Somertyd UTC +12

Yaren is die de-facto hoofstad van die eilandnasie Nauru en het 'n bevolking van 1 100 in 2004 gehad en 'n oppervlakte van 1,5 km². De-jure het Nauru nie hoofstad of stede nie en slegs die parlement en regering van Nauru is in Yaren.