Yichang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yichang
宜昌
Die stadshorison van Yichang aan die Jangtse.
Die stadshorison van Yichang aan die Jangtse.
Ligging van Yichang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Yichang
Yichang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 30°43′00″N 111°17′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hubei
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Guo Youming
 - Burgemeester Li Lecheng
Oppervlak
 - Stad 21 227 km²  (8 196 vk m)
 - Stedelik 828 km² (320 vk m)
Hoogte 2 427 m (7 963 vt)
Bevolking (2008)
 - Stad 4 039 000
 - Digtheid 190/km² (490/vk m)
 - Stedelik 1 330 000
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 600/km² (4 200/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 443000
Skakelkode(s) 0717
Webwerf: yichang.gov.cn

Yichang (Sjinees: 宜昌) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 4 039 000 in 2008. Die stad is in die ooste van Sjina aan die Jangtse geleë. In antieke tye was Yichang as Yiling bekend. Onder die Qing-keiser Guangxu is die stad op 21 Augustus 1876 vir die buitelandse handel met die Britte geopen. In 1940 het die slag van Zaoyang-Yichang tydens die Tweede Sjinees-Japannese Oorlog hier plaasgevind.