Yingkou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yingkou
营口
Die Bayuquan-hawe in Yingkou.
Die Bayuquan-hawe in Yingkou.
Ligging van Yingkou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Yingkou
Yingkou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 40°40′00″N 122°14′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Liaoning
Regering
 - Burgemeester Gao Jun
Oppervlak
 - Stad 4 970 km²  (1 920 vk m)
 - Stedelik 664 km² (256 vk m)
 - Metro 1 775 km² (685 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 428 534
 - Stedelik 897 515
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 400/km² (3 500/vk m)
 - Metropolitaans 1 340 993
 - Metrodigtheid 760/km² (2 000/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 115000
Skakelkode(s) 410
Webwerf: yingkou.gov.cn

Yingkou (Sjinees: 营口) is 'n stad in die Sjinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 428 534 in 2010. Die stad is in die noordooste van Sjina aan die kus van die Golf van Bohai, noordoos van Beijing en Tianjin geleë. Yingkou is ná Dalian die tweede grootste hawestad van Noordoos-Sjina en 'n belangrike industriële stad.