Yun Chi-ho

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yun Сhi-ho
윤치호/尹致昊
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 26 Desember 1864
Chungcheongnam-do, Joseon (tans Suid-Korea)
Oorlede 9 Desember 1945
Chōsen, Japannese kolinie Korea (tans Suid-Korea)
Nasionaliteit Koreaans
Bekend vir Koreaanse onafhanklikheidsaktivis, joernalis, politikus

Yun Chi-ho (Koreaans: 윤치호; 26 Desember 1864-9 Desember 1945) was 'n Koreaanse politikus, filosoof en onafhanklikheidsaktivis. Hy is die oom van Yun Poson, die vierde president van Suid-Korea.

Bronne[wysig]