Zaaihoekdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zaaihoekdam
Amptelike naam Zaaihoekdam
Land Suid-Afrika
Ligging Wakkerstroom, Mpumalanga
Koördinate 27°26′1″S 30°4′30″O
Doel Industriëel
Openingdatum 1988
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte 46 m
Lengte
Bakmaat
Dam op Slangrivier

Die Zaaihoekdam is geleë in die Slangrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dam is in 1988 voltooi met 'n wal wat 46m hoog is en 'n bakmaat van 184 miljoen m3. Die dam is naby Volksrust en is gebou om die naburige Majuba-kragstasie te voer.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]