Zambezia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die provinsie in Mosambiek.

Zambezia is 'n provinsie in suidelike Mosambiek. Dit is die grootste provinsie ten opsigte van sy bevolking van sowat 3,8 miljoen. Die hoofstad is Quelimane (uitgespreek /keliˈmani/, 192 000 inwoners in 2007).


Provinsies van Mosambiek Vlag van Mosambiek
Cabo Delgado · Gaza · Inhambane · Manica · Maputo (stad) · Maputo · Nampula · Niassa · Sofala · Tete · Zambezia