Zanele kaMagwaza-Msibi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Zanele kaMagwaza-Msibi was die burgemeester van Zululand-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, en is die president van die Nasionale Vryheidsparty (NFP). Sy was voorheen voorsitter van die Inkatha Vryheidsparty (IVP) en die IVP se kandidaat vir premier van KwaZulu-Natal in die 2009 algemene verkiesing.

Op 7 Mei 2014 het haar nuwe party die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014 suksesvol betwis deur 288 742 (1,57%) van die nasionale stemme te trek. Hierdie resultaat plaas die NFP in die vyfde plek landswyd, na die Inkatha Vryheidsparty, maar ver voor die UDM en Vryheidsfront Plus partye.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.