Zastron

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zastron
Ligging van Zastron op 'n kaart (Vrystaat)
Zastron
Zastron
Koördinate: 30°18′9″S 27°5′2″O Koördinate: 30°18′9″S 27°5′2″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Xhariep
Plaaslike Munisipaliteit Mohokare
Stigting 1876
Oppervlak
 - Dorp 19,73 km²  (7,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 1 893
 - Digtheid 96/km² (248,6/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 9950
Skakelkode(s) 051
Plaaslyne: 05542
Webwerf: http://www.zastron.co.za/

Zastron is 'n dorp in die Vrystaat en geleë langs Aasvoëlberg tussen die Caledon- en die Oranjerivier.

Geskiedenis[wysig]

Die gebied is oorspronklik bewoon deur nomadiese San en is later deur die Basoetostam en Voortrekkers verower. Oorspronklik was dit deel van Basoetoland, maar is omstreeks 1886 deur die Vrystaat verower.

Die dorp met sy pragtige natuurskoon is op 'n gedeelte van die plaas Verliesfontein, distrik Rouxville, in die verowerde grondgebied, uitgelê. In 1876 is die gedeelte waar die dorp nou staan, in erwe afgemeet. Die eggenote van president Brand, Johanna Sibella Brand (gebore Zastron), is genader met die versoek om haar toestemming dat die dorp haar nooiensvan Zastron as naam sal dra, waartoe sy ingewillig het. Op 2 Oktober 1890 is 'n kerk voltooi en die gemeente is eers uiteindelik op 29 November 1895 gestig.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. Hoofplek Zastron tydens 2011-sensus