Zhenjiang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Zhenjiang
镇江
'n Uitsig oor Jinsjan in Zhenjiang.
'n Uitsig oor Jinsjan in Zhenjiang.
Ligging van Zhenjiang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Zhenjiang
Zhenjiang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 32°12′00″N 119°25′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Jiangsu
Regering
 - Burgemeester Xu Jinrong (许津荣)
Oppervlak
 - Stad 3 799 km²  (1 467 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 113 384
 - Stedelik 1 189 320
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 212000, 212100; 212200-212400
Skakelkode(s) 511
Webwerf: zhenjiang.gov.cn

Zhenjiang (Sjinees: 镇江), vroeër Jingjiang (京江) of Jingkou (京口), is 'n stad in die Sjinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 3 113 384 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina, wes van die Jangtse-monding in die Oos-Sjinese See geleë. Zhenjiang grens in die weste aan Nanjing, in die ooste aan Changtsjou en in die noorde aan Yangtsjou. Die stad is 'n belangrike vervoerknooppunt aan die Keiserkanaal.