Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Dinsdag, 15 Junie 2021
Hier is tans 98 682 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Elsa Joubert

Elsabé Antoinette Murray Joubert OIS (Paarl, 19 Oktober 192214 Junie 2020) was 'n Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse skrywer. Joubert het beroemdheid verwerf met haar novelle Die swerfjare van Poppie Nongena, wat in 13 tale vertaal is, en wat ook as 'n drama op die planke gebring is. Sy was die niggie van die Afrikaanse skrywer Gideon Joubert. Sy is op 14 Junie 2020 aan Covid-19 oorlede.

In April 1973 koop hulle ’n vakansiehuis in Onrus, waar Elsa aan huis van Jan Rabie bevriend raak met die skrywer Richard Rive. Richard stel haar bekend aan die Afrikaliteratuur en -werke van swart skrywers wat in Suid-Afrika verbode was, wat haar blootstelling aan en begrip van die kontinent verder verbreed. Hierdie kennis en begrip gee sy terug aan die gemeenskap in verskeie openbare optredes, waar sy lesings lewer oor Afrika en sy ontluikende skrywers. Saam met Klaas is sy in 1975 ’n stigterslid van die Afrikaanse Skrywersgilde en vanaf 1984 tot 1985 dien sy ook as voorsitter. Na die dood van Klaas in 1998 vestig sy haar in ’n woonstel in die aftreeoord Berghof in Tuine, Kaapstad. Wanneer nog ’n woonstel in die oord ’n jaar later vakant word, koop sy dit ook om ’n studeerkamer te kry waarin sy haar boeke en ’n lessenaar kan huisves. Sy ondergaan in Oktober 2002 ’n heupvervangingsoperasie nadat sy val en haar heup beseer. Later ondergaan sy ’n verdere heupvervanging, wat haar beweging baie bemoeilik.

Sy skryf reeds van kleintyd af. In standerd drie gee sy haar eerste koerant uit en skryf gedigte. Net na die herdenking van die Groot Trek skryf sy ’n essay vir Die Burger oor My grootste oomblik in die Ossewatrek, waarvoor sy ’n tweede prys kry. Nadat sy haar meestersgraad behaal, skryf sy ’n artikel oor die eilandmense naby Keimoes, wat in Die Huisgenoot verskyn en haar ook help om ’n pos as joernaliste by hierdie tydskrif te kry. In 1947 skryf sy onder die skuilnaam W. Prinsloo ’n kortverhaal, Marynatjie, wat in Die Huisgenoot gepubliseer word.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Misuzulu Zulu in 2021

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die katedraal van Straatsburg, met sy toring van 142 meter, wat in 1439 in Straatsburg voltooi is, sover bekend tot 1874 die hoogste gebou ter wêreld was?

... dat die Normandiese dialek Jèrriais nog steeds op die Kanaaleiland Jersey as omgangstaal gepraat word, alhoewel die eiland reeds sedert 1066 onder die die Britse Kroon val? Jersey vorm egter nie deel van die Verenigde Koninkryk of die Europese Unie nie.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

15 Junie:

Die Magna Carta

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
                          Die planeet Venus.
Die planeet Venus (foto geneem deur Pioneer Venus Orbiter, NASA)
Foto saamgestel uit radarbeelde geneem deur die Magellanruimtetuig
met gapings ingevul deur data van die Pioneer Venus Orbiter, NASA.
Oorspronklik vrygestel op 29 Oktober 1991.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering