ʼn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

ʼn of N-apostroof is 'n Unicode-kodepunt (kodepunt 0149) wat in die Afrikaanse taal gebruik word. Die kodepunt is tans verouderd[1] en die Unicode-standaard beveel aan dat 'n apostroof gevolg deur die letter n eerder gebruik word,[2] aangesien die gebruik van verouderde karakters soos ʼn "sterk ontmoedig word".[3] Desnieteenstaande word die karakter deur die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls reël 18.19.a as voorkeurvorm bo ′n en 'n geag en word dit gereeld gebruik in die Afrikaanse weergawe van Facebook, op die gratis nuuswebwerf Maroela Media, en in ander publikasies.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]