1929
Voorkoms
1929 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1924 | 1925 | 1926 | 1927 | 1928 | ◄ 1929 ► | 1930 | 1931 | 1932 | 1933 | 1934 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1929 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Dow Jones in Okt-Nov 1929 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1929 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die stad Nieu-Delhi word gestig deur Edwin Lutyens en Herbert Baker.
- 10 Januarie – Die Belgiese kunstenaar Hergé skep Kuifie (Frans: Tintin), 'n denkbeeldige karakter wat in meer as 200 miljoen strokiesprentboeke in 40 tale gepubliseer is.
- 11 Februarie – Die eerste Lateraanse verdrag, wat die Vatikaanstad as ’n onafhanklike soewereine enklave binne Italië vestig, word onderteken.
- 29 Oktober – Die ineenstorting van die Wall Street-aandelebeurs in Amerika en die begin van die wêreldwye Groot Depressie.
- 16 Mei – In Hollywood, Kalifornië word die eerste Oscar (deur die Amerikaanse Filmakademie) toegeken.
- 16 Desember – Eugenio Pacelli (later Pous Pius XII) word kardinaal.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Dorothy Fischer, Suid-Afrika se eerste vroulike hartoorplantingspasiënt († 1981).
- Goliath Davids, Suid-Afrikaanse akteur († 2012).
- Stoffel Botha, Suid-Afrikaanse politikus, en minister van binnelandse sake († 1998).
- Gert Kotzé, Suid-Afrikaanse politikus († 2010).
- 3 Januarie – Gordon Moore, Amerikaanse sakeman en mede-stigter van Intel († 2023).
- 10 Januarie – Wilhelm Hankel, Duitse ekonoom († 2014).
- 11 Januarie – Nicoletta Orsomando, Italiaanse televisie-aanbieder en aktrise († 2021).
- 15 Januarie – Martin Luther King jr., burgerregteaktivis, vermoor in Memphis, Tennessee, VSA († 1968).
- 15 Januarie – John Naisbitt, Amerikaanse skrywer en futuris.
- 5 Februarie – Fred Sinowatz, politikus en kanselier van Oostenryk († 2008).
- 15 Februarie – Graham Hill, Britse F1-renjaer en tweemalige wêreldkampioen († 1975).
- 22 Februarie – Dolf van Niekerk, Afrikaanse skrywer († 2022).
- 28 Februarie – Frank Gehry, Kanadees-Amerikaanse argitek.
- 4 Maart – Bernard Haitink, Nederlandse dirigent († 2021).
- 8 Maart – Hebe Camargo, Brasiliaanse aktrise, TV-aanbieder en sangeres († 2012).
- 22 Maart – P. Ramlee, Maleisiese sanger, akteur en liedjieskrywer († 1973).
- 23 Maart – Roger Bannister, voormalige Britse atleet en neuroloog († 2018).
- 24 Maart – Christo Coetzee, Suid-Afrikaanse skilder († 2000).
- 27 Maart – Anne Ramsey, Amerikaanse aktrise († 1988).
- 31 Maart – Des van Jaarsveldt, Suid-Afrika se sewe-en-twintigste Springbokkaptein.
- 1 April – Jane Powell, Amerikaanse aktrise († 2021).
- 5 April – Hugo Claus, toonaangewende Vlaamse skrywer († 2008).
- 6 April – André Previn, Duitse komponis en dirigent († 2019).
- 8 April – Jacques Brel, Belgiese sanger († 1978)
- 10 April – Hanns Lothar, Duitse toneelspeler († 1967).
- 10 April – Liz Sheridan, Amerikaanse aktrise († 2022).
- 14 April – Paavo Berglund, Finse dirigent en violis († 2012).
- 28 April – Avigdor Arikha, 'n Roemeensgebore Frans-Israeliese skilder, tekenaar, drukkunstenaar, en kunsgeskiedkundige († 2010).
- 2 Mei – Jigme Dorji Wangchuck, 3de koning van Bhutan († 1972).
- 4 Mei – Audrey Hepburn, Engelse aktrise († 1993).
- 5 Mei – Willie Marais, NG Kerk- predikant en skrywer († 2014).
- 12 Mei – Sam Nujoma, Namibiese politikus en eerste president van Namibië (1990–2005).
- 17 Mei – Jo Onderstall, Suid-Afrikaanse amateur-plantkundige († 2016).
- 23 Mei – Joe Modise, Suid-Afrikaanse ANC-politikus en kabinetsminster († 2001).
- 2 Junie – Peter Clarke, Suid-Afrikaane kunstenaar, skrywer en digter († 2014).
- 7 Junie – John Napier Turner, Kanadese prokureur en politikus, eerste minister van Kanada in 1984 († 2020).
- 12 Junie – Anne Frank, Joodse dagboekskrywer en Nazi-slagoffer († 1945).
- 18 Junie – Jürgen Habermas, Duitse filosoof en sosioloog.
- 29 Junie – Oriana Fallaci, Italiaanse joernalis en skryfster († 2006).
- 2 Julie – Esmé Berman, Suid-Afrikaanse outeur, navorser, historikus en kunskonsultant († 2017).
- 11 Julie – Theuns Briers, Springbokrugbyspeler († 2018).
- 28 Julie – Jacqueline Kennedy Onassis, Amerikaanse boekredakteur, sosiale vlinder asook Eerste Dame van die Verenigde State van Amerika, († 1994).
- 29 Julie – Remco Campert, Nederlandse skrywer, digter en rubriekskrywer († 2022).
- 29 Julie – Jean Baudrillard, Franse sosioloog, kultuurkritikus en filosoof († 2007).
- 31 Julie – Don Murray, Amerikaanse akteur († 2024).
- 21 Augustus – Ahmed Kathrada, ANC-lid en anti-apartheidsaktivis († 2017).
- 28 Augustus – Ken Gampu, Suid-Afrikaanse rolprentakteur († 2003).
- 5 September – Bob Newhart, Amerikaanse akteur en skrywer († 2024).
- 8 September – Christoph von Dohnányi, Duitse dirigent.
- 17 September – Sir Stirling Moss, Britse motorrenjaer († 2020).
- 23 September – Johan Claassen, Suid-Afrika se 26ste Springbokkaptein († 2019).
- 2 Oktober – Lorrae Desmond, Australiese aktrise († 2021).
- 5 Oktober – Richard F. Gordon, Amerikaanse vlootoffisier, chemikus en Nasa-ruimtevaarder († 2017).
- 12 Oktober − Magnus Magnusson, Yslandse joernalis, vertaler, skrywer en televisie-aanbieder († 2007).
- 16 Oktober – Fernanda Montenegro, Brasiliaanse aktrise.
- 21 Oktober – Jan Barnard, Springbok-maratonatleet († 2012).
- 21 Oktober – Ursula K. Le Guin, Amerikaanse skrywer († 2018).
- 23 Oktober – Lt-genl Nicolaas (Johan) Nieuwoudt, geneesheer-generaal en bevelvoerder van die Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens van 1977–1988 († 1989).
- 31 Oktober – Bud Spencer, Italiaanse akteur († 2016).
- 1 November – Roy Dryburgh, Suid-Afrika se 28ste Springbokkaptein († 2000).
- 2 November – Amar Bose, Amerikaanse akademikus, ingenieur en entrepreneur († 2013).
- 12 November – Prinses Grace van Monaco († 1982).
- 14 November – Gert Potgieter, Suid-Afrikaanse tenoor en akteur († 1977).
- 15 November – Ed Asner, Amerikaanse akteur († 2021).
- 2 Desember – Harry Benson, Skotse fotograaf.
- 9 Desember - John Cassavetes, Amerikaanse akteur († 1989).
- 13 Desember – Christopher Plummer, Kanadese teater-, rolprent- en televisieakteur († 2021).
- 17 Desember – Nellie du Toit, 'n Suid-Afrikaanse liriese sopraan († 2018).
- 29 Desember – Dr. Jan van Elfen, Suid-Afrikaanse skrywer van mediese boeke soos Dokter in die huis († 2007).
- 31 Desember – Mies Bouwman, Nederlandse televisie-aanbieder († 2018).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 5 Januarie – Groothertog Nikolaas Nikolajewitsj van Rusland, die seun van groothertog Nikolaas Nikolajewitsj senior (* 1856).
- 22 Januarie – Cornelis Lely, Nederlandse ingenieur en politikus (* 1854).
- 29 Maart – Elena Caragiani-Stoenescu, eerste vroulike vlieënier in Roemenië (* 1887).
- 17 April – Sir Thomas Smartt, leier van die Unionisteparty en kabinetsminister (* 1858)
- 26 April – Groothertog Michail Michailowitsj van Rusland, die tweede oudste seun van groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland (* 1861).
- 10 Junie – A.G. Visser, Suid-Afrikaanse digter (* 1878).
- 24 Augustus – Karel van de Woestijne, Vlaamse skrywer en digter (* 1878).
- 31 Augustus – Lourens Geldenhuys, baanbreker van die Witwatersrand en 'n politikus van die Suid-Afrikaanse Party (* 1864).
- 18 Oktober – Herbert Castens, Suid-Afrika se eerste Springbokkaptein (* 1864).
- 2 November – Lydia van Niekerk, die eerste Afrikaanse vrou wat 'n professor geword het op Stellenbosch (* 1884)