2000 UEFA-beker Finale onluste

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die 2000 UEFA-beker Finale onluste, ook bekend as die Slag van Kopenhagen,[1] was 'n oproer wat plaasgevind het tussen ondersteuners van die Engelse sokker klub, Arsenal en Turkse klub, Galatasaray. Dit het plaasgevind in Kopenhagen, Denemarke rondom die 2000 UEFA Beker Finale op 17 Mei 2000. Die oproer is na bewering veroorsaak deur wraakaanvalle van Arsenal-ondersteuners om die dood te wreek van twee Leeds United-ondersteuners wat 'n maand tevore deur Galatasaray-ondersteuners doodgesteek is.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Copenhagen's hall of shame". Londen: The Guardian. 2000-05-19. Besoek op 2012-01-27.
  2. http://www.guardian.co.uk/uk/2000/may/14/uefa.football

55°40′33″N 12°34′9″O / 55.67583°N 12.56917°O / 55.67583; 12.56917Koördinate: 55°40′33″N 12°34′9″O / 55.67583°N 12.56917°O / 55.67583; 12.56917