52-voet Motorreddingsboot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
52-voet MLB
USCG 52 foot motor lifeboat Intrepid, 2009 11 18.png
'n Kuswagboot
Tipe Seereddingsboot
Vervaardiger Textron Marine
Bekendstelling 1997
Status 4 in gebruik
Hoofgebruiker Amerikaanse Kuswag
Eenheidskoste VS$ 236,000 in 1962

Die Amerikaanse Kuswag bedryf vier 52-voet Motorreddingsbote, wat sy vloot van 227 47-voet Motorreddingsbote aanvul. Hierdie skepe is gebou in 1960, en verplaas 32 ​​ton. Die vier skepe is almal gestasioneer in die Pasifiese Noordweste.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.