Aaron Yoo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Aaron Yoo
Aaron Yoo.jpg
Gebore12 Mei 1979 (1979-05-12) (41 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur en kinematograaf

Aaron Yoo (gebore 12 Mei 1979) is 'n Amerikaanse akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Disturbia (2007), 21 (2008), Nick and Norah's Infinite Playlist (2008), en Friday the 13th (2009).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Disturbia
  • 2007: American Pastime
  • 2008: 21
  • 2008: Nick and Norah's Infinite Playlist
  • 2009: Friday the 13th
  • 2009: Labor Pains
  • 2012: She Wants Me
  • 2014: Kid Cannabis
  • 2015: Someone Else
  • 2015: Everything Before Us

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: Cinema AZN
  • 2013: The Tomorrow People

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2011: A Flicker in Eternity

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]