Abby Rakic-Platt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Abby Rakic-Platt
Geboorte 3 Mei 1993 (1993-05-03) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Abby Rakic-Platt (gebore 3 Mei 1993) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Inspector Lynley Mysteries (2001), Murder in Mind (2001), en Chewing Gum (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2001: The Inspector Lynley Mysteries
  • 2001: Murder in Mind
  • 2002: The Story of Tracy Beaker
  • 2015: Chewing Gum

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]