Abel Kraamsaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Abel Kraamsaal
Beroep(e)Sanger
Genre(s)Rockmusiek
Aktiewe jare2003 - nou
EtiketteAFRIMUSIK, BOWLINE, VONK
Webwerfabelkraamsaal.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Abel Kraamsaal is 'n Afrikaanse sanger wat hoofsaaklik rock-musiek sing. Sy eerste solo CD, Woorde op 'n wynboks, word in 2003 opgeneem en vrygestel ('n Gian Groen produksie).

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Die Afstand Tussen Tyd, 2010
  • Vasgevang - Die Beste Van Abel Kraamsaal, 2008 VONK MUSIEK
  • Sondeval, BOWLINE
  • Wonder Jy Ook Soms?, 2005 CABEL/BOWLINE
  • Woorde op 'n Wynboks, 2003 AFRIMUSIK

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]