Abiekwasgeelhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Abiekwasgeelhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Basiese eudicots
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. usneoides
Binomiale naam
Tamarix usneoides
E.Mey. ex Bunge

Die Abiekwasgeelhout of Dabbie (Tamarix usneoides) is nie 'n ware Geelhout nie, maar 'n struikerige Tamariskboom wat in die Wes- en Noord-Kaap en in Namibië aangetref word. Dit groei veral langs die kuslyn, brakkerige rivieroewers en langs droë rivierbeddings. Dit het fyn, skubagtige loof, en die blomme word laatwinter in digte bloeiwyses gedra. Elke blom kan duisende sade voortbring wat elk deur kapsule omvat word met 'n haartossel aan die apeks.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]