Achondriet
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Achondriete)
Achondriete is meteoriete wat se materiaal in teenstelling tot die chondriete s'n belangrike differensiasie ondergaan het. Van die achondriete kan van ander hemelliggame soos die Maan, die planeet Mars of van asteroïede soos Vesta stam. [1]
Indeling
[wysig | wysig bron]Die eintlike achondriete word in ses groepe ingedeel:[1]
- Howardiete
- Eucriete
- Diogeniete
- Aubriete
- Ureiliete
- SNC-meteoriete
Daarnaas word nog twee groepe steenagtige-ystermeteoriete erken:
- Pallasiete
- Mesodideriete
Asook drie groepe ystermeteoriete:
- Oktaëdriete
- Hekaëdriete
- Ataksiete
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Micrometeorites and the Mysteries of Our Origins M. MauretteSpringer Science & Business Media, 2007, ISBN 3540343350, ISBN 9783540343356