Kaapse rietsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Acrocephalus gracilirostris)
Jump to navigation Jump to search
Kaapse rietsanger
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Acrocephalidae
Genus: Acrocephalus
Spesie: A. gracilirostris
Binomiale naam
Acrocephalus gracilirostris
(Hartlaub, 1864)

Die Kaapse rietsanger (Acrocephalus gracilirostris) is 'n algemene standvoël in plate fluitjiesriet en papkuil oor water. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Lesser Swamp Warbler.

Kaapse rietsanger tussen die papkuil
Die rietsanger krap sy vere reg

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Acrocephalus gracilirostris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.