Barsarietsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Acrocephalus griseldis)
Jump to navigation Jump to search

Barsarietsanger
Naturalis Biodiversity Center - RMNH.AVES.37596 1 - Acrocephalus arundinaceus griseldis (Hartlaub, 1891) - Sylviidae - bird skin specimen.jpeg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. griseldis
Binomiale naam
Acrocephalus griseldis
(Hartlaub, 1891)

Die Barsarietsanger (Acrocephalus griseldis) is voël wat minder as tien keer in Suid-Afrika opgeteken is en status in die streek is onseker. Hulle kom in rietplate, ruigtes en welige plantegroei naby water voor. Die voël is 15 – 17 cm groot en weeg 16 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Basra Reed Warbler.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Acrocephalus griseldis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.