Rooibruinrietsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Acrocephalus rufescens)
Jump to navigation Jump to search
Rooibruinrietsanger
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Superfamilie: Sylvioidea
Familie: Acrocephalidae
Genus: Acrocephalus
Spesie: A. rufescens
Binomiale naam
Acrocephalus rufescens
(Sharpe & Bouvier, 1877)

Die Rooibruinrietsanger (Acrocephalus rufescens) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in papirusmoerasse en bly meestal verskuil. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 18 - 28 gram. In Engels staan die voël bekend as die Greater swamp warbler.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Acrocephalus rufescens”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.