Adam Anouer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Adam Anouer
Geboorte 3 April 1990 (1990-04-03) (29 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Anouer (gebore 3 April 1990) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hooligan Factory (2014), Gangsters Gamblers Geezers (2016), en D is for Detroit, en in die televisiereeks 50 Ways to Kill Your Lover (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: The Hooligan Factory
  • 2016: Gangsters Gamblers Geezers
  • D is for Detroit

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2014: 50 Ways to Kill Your Lover

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]