Adam Ray (komediant)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Adam Ray
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2007–
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Ray is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente RED 2 (2013), The Heat (2013), Spy (2015), en Ghostbusters: Answer the Call (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: RED 2
  • 2013: The Heat
  • 2015: Spy
  • 2016: Ghostbusters: Answer the Call

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2011: A Guy Walks Into a Bar
  • 2011: Appleseed Elementary
  • 2012: Ash Global
  • 2016: Separation Anxiety
  • 2017: Return of the Mac

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Drunks Vs. Highs

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2010: The Curse of NBA Jam

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]