Adcockvale

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Adcockvale
Ligging van Adcockvale op 'n kaart (Oos-Kaap)
Adcockvale
Adcockvale
 Adcockvale se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°56′36″S 25°35′01″O / 33.94333°S 25.58361°O / -33.94333; 25.58361Koördinate: 33°56′36″S 25°35′01″O / 33.94333°S 25.58361°O / -33.94333; 25.58361
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Munisipaliteit Nelson Mandelabaai
Hoofplek Port Elizabeth
Oppervlak[1]
 - Voorstad 0,71 km²  (0,3 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 917
 - Digtheid 1 292/km² (3 346,3/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 42,5%
 • Indiër/Asiër 3,4%
 • Kleurling 39,2%
 • Swart 14,5%
 • Ander 0,4%
Taal (2011)[1]
 • Engels 51,2%
 • Afrikaans 40,0%
 • Xhosa 5,0%
 • Ander 3,8%

Adcockvale is 'n voorstad van Port Elizabeth in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Dis 6 km wes van die Baai se stadsaal geleë, noordoos van Newton Park, suid van Schauder en wes van Dowerville. Die voorstad is omstreeks 1949 uitgelê en is genoem ter ere van die destydse burgemeester, W.C. Adcock. Dit word ook as Adcock Vale geskryf.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Adcockvale”. Sensus 2011.

Bron[wysig | wysig bron]

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.