Impalalelie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Adenium multiflorum)
Jump to navigation Jump to search

Impalalelie
Adenium multiflorum.jpg
Impalalelie in die Universiteit van Kalifornië se botaniese tuine.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. multiflorum
Binomiale naam
Adenium multiflorum

Die Impalalelie (Adenium multiflorum) is 'n kremetartagtige, klein boompie wat voorkom vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in Zimbabwe en Mosambiek. Die boom het opvallende, helderkleurige, trompetvormige blomme. Die boom produseer wit melksap en dra vir 'n kort tydjie glasende blare.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]