Adin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

In die boek van Nehemia (Neh 7: 20) van die Ou Testament van die Bybel word die Kinders van Adin genoem.

Hulle is deel van die name in die geslagslys van die persone wat saam met Serubbabel uit die ballingskap in Babel teruggekeer het.

Sien ook[wysig | wysig bron]


Literatuur[wysig | wysig bron]

  • Die Bybel (1953-Vertaling)