Adina Porter
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Adina Porter | |
Geboortenaam | Adina Elizabeth Porter |
---|---|
Geboorte | 13 Maart 1971 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2[1] |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adina Porter (gebore 13 Maart 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse True Blood (2008), American Horror Story (2011), The Newsroom (2012), en The 100 (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: Miss Virginia
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: True Blood
- 2011: American Horror Story
- 2012: The Newsroom
- 2014: The 100
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: Doubt
- 2016: The Jury
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Adina Porter Talks About Husband; Got Her Children From Married Life Or A Previous Boyfriend?". LIVERAMPUP (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2018.