Adrian Bower

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Adrian Bower
Geboorte 20 Augustus 1970 (1970-08-20) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adrian Bower (gebore 20 Augustus 1970) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jude (1996) en in die televisiereekse Teachers (2001) en The Last Kingdom (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: Jude
  • 2012: Hard Boiled Sweets
  • 2017: Eat Locals
  • 2018: Shakespeare's Globe Theatre: The Winter's Tale

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1999: Badger
  • 2001: Teachers
  • 2006: Mindshock
  • 2011: Mount Pleasant
  • 2012: A Touch of Cloth
  • 2014: Britain's Wildest Weather
  • 2015: The Last Kingdom
  • 2016: Mega Shippers
  • 2016: TT Blues
  • 2017: Love, Lies and Records
  • 2017: Kitchen 999: Emergency Chefs

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Dirty Filthy Love
  • 2004: The Hotel in Amsterdam
  • 2006: Help Me Help My Child
  • 2017: The Brit Who Tried to Kill Trump
  • 2018: Hannibal's Elephant Army: The New Evidence

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2003: 'Teachers' Series 3: Behind the Scenes
  • 2009: Slingers

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]