Adriana Kaegi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Adriana Kaegi
Geboorte 17 Maart 1957 (1957-03-17) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Switsers
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en komponis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adriana Kaegi (gebore 17 Maart 1957) is 'n Switserse aktrise, regisseuse, en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Against All Odds (1984), The Forbidden Dance (1990), Only You (1992), en Bloody Christmas (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1984: Against All Odds
  • 1990: The Forbidden Dance
  • 1992: Only You
  • 2008: Sweets and Teats
  • 2009: Kid Creole and My Coconuts
  • 2012: Bloody Christmas

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]