Aeroscopia
Voorkoms
Museum ingang
| |
Plek | Toulouse |
---|---|
Land | Frankryk |
Openingsjaar | 2015 |
Tipe museum | lugvaartmuseum |
Webtuiste | www.musee-aeroscopia.fr |
Die Aeroscopia is 'n Franse lugvaartmuseum geleë in Blagnac (Haute-Garonne), naby Toulouse. Dit huisves veral twee eksemplare van die Concorde.[1] Die opening het op 14 Januarie 2015 plaasgevind.[2]
Galery
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aeroscopia.
- Aeroscopia