Afrika-hondsroos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Afrika-hondsroos
Xylotheca kraussiana00.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
X. kraussiana
Binomiale naam
Xylotheca kraussiana

Die Afrika-hondsroos (Xylotheca kraussiana) is 'n klein, immergroen boompie wat in KwaZulu-Natal, eSwatini en Mosambiek.[1] voorkom. Die boom groei op duine langs die kus en in duinwoude. Hulle is heeltemal doringloos en het welriekende, aanskoulike wit blomme wat ongeveer 5 cm in deursnee is. Die blare is enkelvoudig en afwisselend.

Die boom se nasionale nommer is 493[2].

Blomme van die Afrika-hondsroos

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "PlantZAfrika" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2016.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/