Afrikaanse maasbanker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Afrikaanse maasbanker
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraclass:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. delagoa
Binomiale naam
Trachurus delagoa
(Nekrasov, 1970)[1]

Die Afrikaanse maasbanker (Trachurus delagoa) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Oos-Kaap tot by Mosambiek. Dit kom ook voor in suidelike Madagaskar en die Walters-bank. In Engels staan die vis bekend as die African maasbanker.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]