Afrikabloubessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Afrikabloubessie
S.A. nasionale nommer: 571 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Vaccinium
Spesie: V. aegyptiaca
Binomiale naam
Vaccinium exul
?

Die Afrikabloubessie (Vaccinium exul) is 'n klein, seldsame middelgroot boom wat in bergagtige gebiede vanaf Swaziland tot in die Soutpansberg voorkom. Die blomme is klokvormig en die vrugte is gerond, vlesig en rooi en word swart wanneer hulle ryp is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "iSpot: South African Tree Common Names". Verkry op 19 Mei 2017. 

Bron[wysig | wysig bron]